Wikimania 2018
Posted: Thu Jul 19, 2018 11:26 am
??? I don't see any Twitter message, the wiki top remains silent, hardly any news except this, but isn't this the wiki-event of the year? What is going on?
Ek het ook gesien die een vergadering is 25 minute lank. Eie aan my doeltreffendheid kan ek dit miskien vir julle tot 30 sekondes verminder, dan kan julle gaan koffie drink en 'n sigaar opsteek in die rokersone. Suidpunt, a guy from Duch orgie.
I have notice a meeting intakes 25 minutes, I can reduce that to 30 seconds, so you all can go for a coffee and a sigaret in the smokers lounge.
Verbaas my dit? Nee. Hier in die VSA word ek dagdaagliks hiermee gekonfronteer. Die mees 'progressiewe' Amerikane is dikwels ook die arrogantste, intolerantste, middelmatigste, mees vooringenome mense. Dit is ook waarom Trump president is: die Demokrate is dikwels net so rasisties as hy. Ek is nou pale, stale and male. 'n Volk kry dikwels die regering wat dit verdien. As Europeaan is ek nou 'n foe Jcwf, Fomer Dutchman.
Am I surprised? No. Here in the USA I am facing this every day. The most 'progressive' Americans are often also the arrogant, intolerant, mediocre, most favored people. That's also why Trump's president is: the Democrats are often just as racist as he. I am now pale, stale and male. A nation often gets the government that deserves it. As Europeans, I'm a foe? now. (Robot)
Die hele PR vir Wikipedia toon sterk ooreenkomste met media wat deur die Kerk van Sciƫntologie vervaardig word. Voyageur